Winsor Solomon van die Hoërskool Swartland het weer sy skool mooi verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse karate-kampioenskap vir alle style in Durban. Hy het ’n pragtige bronsmedalje in sy afdeling (14 en 15 jaar, onder 70 kg) gewen.

moenie skoor soek

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article