Hierdie trotse Rockies (Hoërskool Swartland) is opgeneem in die o.16- en o.18- Wes-Boland-rugbyspanne. Hulle neem vandag (16 April) aan die interstreekproewe op HSS se terrein deel. Die skool wens die spelers alle sterkte toe.

rockies se trots vir wes-boland

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article