Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Verhouding met God (3)
Iemand vertel my dat hy Nelson Mandela by twee geleenthede raakgeloop het. Spontaan het Mandela sy hand na hom uitgesteek en homself voorgestel. Maar nooit het daar ’n verhouding ontwikkel nie. Die rede: daar was geen verdere kontak nie. Dikwels…
-
Hou by instansies se reëls, pleit leser
Aan almal wat al ’n pasiënt by die Bergsig-kliniek op Robertson was: Hierdie brief gaan oor die wyse waarop sommige van ons ander op ’n verkeerde manier aanspreek of op ’n verkeerde manier op situasies reageer. Dit geld veral wanneer…

Kassiere is dikwels onprofessioneel
Ek het die vrymoedigheid gekry om na aanleiding van ’n ontevrede briefie wat op 30 Junie op bl.8 van die Breederivier Gazette geskryf was, verder uit te brei oor my ondervindings in al ons kettingwinkels in ons mooie dorp. My…

Gesellige samesyn bou op
Mense is sosiale wesens wat die geselskap en samesyn met ander mense soek. Ons is nie gemaak om alleen te wees nie en selfs die introverte en kluisenaar-tipes onder ons, sal erken dat hul soms die geselskap van mense nodig…

Hoe werk skuldberading in praktyk
Ek wil graag vir die inwoners van Robertson en omliggende dorpe inlig oor wat skuldberading behels. Ek is vanaf 2010 die skuldberader op Robertson, met twee dames wat saam met my werk. Ons is hier om ’n absolute voortreflike en…

Die Here sal jou lei
Die Woord van God gee heelwat beloftes dat die Here Sy kinders sal lei. As ons toelaat dat die Here ons lei, dan sal ons kanse op sukses baie groter wees as andersins. Jes. 58:11 “En die Here sal jou…