Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vakansieprogram bring hulde aan Madiba
Op 17 Julie is ’n vakansiedagprogram gehou met ongeveer 100 kinders van die Bereaville-gemeenskap, in samewerking met die Vroue-netwerk wat tans besig is om in die gemeenskap vorm aan te neem. Verskeie aktiwiteite is met die kinders gedoen. Bal is…
-
Twentieth arts festival celebration
The much anticipated annual Montagu Music, Art, Dance and Drama Festival (MMADD), celebrating its 20th year, is around the corner. Hosted by the Rural Arts Development Foundation (RAD) from 12 to 22 August in Montagu, MMADD provides an adjudicated performance…
-
Baie dankie vir hulp
L.R. Schmidt Primêr wil graag vir Roland Graser van Grace Foundation bedank vir die vlot verloop van die pas afgelope vakansieprogram, sowel as die finansiële bydrae wat gemaak is om so ’n suksesvolle program aan te bied. Baie dankie ook…
-
Vakansieprogram bring hulde aan Madiba
Op 17 Julie is ’n vakansiedagprogram gehou met ongeveer 100 kinders van die Bereaville-gemeenskap, in samewerking met die Vroue-netwerk wat tans besig is om in die gemeenskap vorm aan te neem. Verskeie aktiwiteite is met die kinders gedoen. Bal is…
-
Begrafnisdiens laat blywende indruk
Ek sal die begrafnis van wyle Efraim (Choppie) de Wee op 11 Julie nooit vergeet nie. Al die sprekers het hulle goed van hul taak gekwyt. Die salwing van die Heilige Gees was geweldig hoog. Nog nooit het ek ’n…
-
Baie dankie vir hulp
L.R. Schmidt Primêr wil graag vir Roland Graser van Grace Foundation bedank vir die vlot verloop van die pas afgelope vakansieprogram, sowel as die finansiële bydrae wat gemaak is om so ’n suksesvolle program aan te bied. Baie dankie ook…
-
Begrafnisdiens laat blywende indruk
Ek sal die begrafnis van wyle Efraim (Choppie) de Wee op 11 Julie nooit vergeet nie. Al die sprekers het hulle goed van hul taak gekwyt. Die salwing van die Heilige Gees was geweldig hoog. Nog nooit het ek ’n…
-
Lydia nie afgeskrik deur 90 nie
RIEBEEK-KASTEEL – Lydia le Roux (90) woon nog alleen, kook haar eie kos, bestuur en skryf briewe vir haar kinders en kleinkinders. Sy terg dat sy nie van ouderdom sal doodgaan nie, maar van te vinnig om draaie stap en…
-
Rugbytoernooi vir aangehoudenes
PORTERVILLE – Die Voorberg-bestuursarea van die departement van korrektiewe dienste het verlede week van Maandag tot Donderdag, 13 tot 16 Julie, ’n rugbytoernooi gehou. Aangehoudenes van tien bestuursareas in die Wes-Kaap het deelgeneem aan dié toernooi wat gehou is om…