Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
A host of free activities to keep the young ones busy
With the winter school holidays underway, parents are already thinking about ways to keep their children occupied during the three-week break. Fortunately there are some exciting free daily activities planned at GrandWest to keep children entertained from until Sunday 19…
-
Reeds groot belangstelling vir CHOC-Bergrivierprojek
Groot belangstelling heers vir die CHOC-Bergrivierprojek met bydraes wat reeds uit alle oorde instroom. Die projek vier vanjaar sy 25ste bestaansjaar met die 21 deelnemers wat daardie broodnodige geld gaan insamel vir die Kinderkankerstigting van Suid-Afrika (CHOC). Die deelnemers het…

Breyten Boekefees dié naweek in Montagu
Liefhebbers van die literatuur kan hul vere regskud vir ’n fees van die woord dié week. Die gewilde Breyten Breytenbach Boekefees skop dié Vrydag (3 Julie) in Montagu af en feesgangers kan hul tande slyp vir ’n volgepakte program. Die…

Die Campbells is hier
Klop die winterkoue met ’n vertoning deur Die Cambells, wat belowe om die voete te laat jeuk. Dié gewilde duo sal op 27 Junie by die Golden Valley Winners Action Bar in Worcester optree. Op die spyskaart sal verskeie van…

Hengelkliniek vir juniors gehou
YZERFONTEIN – Aandag alle junior hengelaars en entoesiaste. Die Yzerfontein Boot-hengelklub bied vanaf 3 tot 5 Julie ’n hengelkliniek aan. Kinders tussen ses en 12 jaar oud kan aan die kliniek deelneem waar alles rakende tegnieke rondom hengel geleer sal…

Gedigtefees ’n egte kuierfees
Die McGregor Gedigtefees word vanjaar oor vier dae aangebied en beloof om weer ’n gesellige, eg plattelandse kuierfees te wees, deur strate, op sypaadjies, klein intieme teater, restaurante, kuierplekke, huise, amfiteater en ander interessante venues. Kom geniet hierdie Groeiseisoen van…