Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hengelkliniek vir juniors gehou
YZERFONTEIN – Aandag alle junior hengelaars en entoesiaste. Die Yzerfontein Boot-hengelklub bied vanaf 3 tot 5 Julie ’n hengelkliniek aan. Kinders tussen ses en 12 jaar oud kan aan die kliniek deelneem waar alles rakende tegnieke rondom hengel geleer sal…
-
Gedigtefees ’n egte kuierfees
Die McGregor Gedigtefees word vanjaar oor vier dae aangebied en beloof om weer ’n gesellige, eg plattelandse kuierfees te wees, deur strate, op sypaadjies, klein intieme teater, restaurante, kuierplekke, huise, amfiteater en ander interessante venues. Kom geniet hierdie Groeiseisoen van…

Wintertyd is feestyd met tradisionele snoek en patat
Winterreën, wolkomberse, Weskussnoek en warm patats. Sowaar as wat die wind in die somer aan die Weskus waai, sowaar het die koeler maande ook ’n unieke aantrekkingskrag. Koue neuse, warm voete in wolsokkies, die reuk van boontjiesop in die kombuis,…

Red Tin Roof
She is one of the grand old dames of the valley; a 100-and-something year-old manor house that guards Riebeek Kasteel’s south-eastern entrance on Hermon Road.

Musiekfees hierdie naweek beloof iets vir elke smaak
Die langverwagte ClemenGold en Zandvliet-musiekfees is hier. Oud en jonk kan uitsien na ’n volgepakte naweek van pret by dié fees wat op 5 Junie afskop en beloof om iets vir een en elk te bied. ’n Groot verskeidenheid kunstenaars…

Shawn Phillips to perform at Wolfskloof Estate
US singer songwriter Shawn Phillips will perform at Wolfskloof Wine Estate on Friday 5 and Saturday 6 June. Phillips, best known by a generation of South Africans for his ground-breaking album Second Contribution (1973), has worked with music industry icons…