Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hoe werk skuldberading in praktyk
Ek wil graag vir die inwoners van Robertson en omliggende dorpe inlig oor wat skuldberading behels. Ek is vanaf 2010 die skuldberader op Robertson, met twee dames wat saam met my werk. Ons is hier om ’n absolute voortreflike en…
-
Twentieth arts festival celebration
The much anticipated annual Montagu Music, Art, Dance and Drama Festival (MMADD), celebrating its 20th year, is around the corner. Hosted by the Rural Arts Development Foundation (RAD) from 12 to 22 August in Montagu, MMADD provides an adjudicated performance…
-
Die Here sal jou lei
Die Woord van God gee heelwat beloftes dat die Here Sy kinders sal lei. As ons toelaat dat die Here ons lei, dan sal ons kanse op sukses baie groter wees as andersins. Jes. 58:11 “En die Here sal jou…
-
Vakansieprogram bring hulde aan Madiba
Op 17 Julie is ’n vakansiedagprogram gehou met ongeveer 100 kinders van die Bereaville-gemeenskap, in samewerking met die Vroue-netwerk wat tans besig is om in die gemeenskap vorm aan te neem. Verskeie aktiwiteite is met die kinders gedoen. Bal is…
-
Twentieth arts festival celebration
The much anticipated annual Montagu Music, Art, Dance and Drama Festival (MMADD), celebrating its 20th year, is around the corner. Hosted by the Rural Arts Development Foundation (RAD) from 12 to 22 August in Montagu, MMADD provides an adjudicated performance…
-
Baie dankie vir hulp
L.R. Schmidt Primêr wil graag vir Roland Graser van Grace Foundation bedank vir die vlot verloop van die pas afgelope vakansieprogram, sowel as die finansiële bydrae wat gemaak is om so ’n suksesvolle program aan te bied. Baie dankie ook…
-
Vakansieprogram bring hulde aan Madiba
Op 17 Julie is ’n vakansiedagprogram gehou met ongeveer 100 kinders van die Bereaville-gemeenskap, in samewerking met die Vroue-netwerk wat tans besig is om in die gemeenskap vorm aan te neem. Verskeie aktiwiteite is met die kinders gedoen. Bal is…
-
Rugbytoernooi vir aangehoudenes
PORTERVILLE – Die Voorberg-bestuursarea van die departement van korrektiewe dienste het verlede week van Maandag tot Donderdag, 13 tot 16 Julie, ’n rugbytoernooi gehou. Aangehoudenes van tien bestuursareas in die Wes-Kaap het deelgeneem aan dié toernooi wat gehou is om…

Gesteelde selfoon is dank vir ryloopgeleentheid – gee asb memory card terug, vra motoris
Daai twee rylopers (werker en werkster) van Pine View, Grabouw (as hulle ooit is as wie hulle hulsef voorgegee het), wat ek ’n geleentheid vanaf Palmietbrug, in die dorp, tot by die afdraai by Viljoenshoop gegee het, wat my selfoon…