Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Lydia nie afgeskrik deur 90 nie
RIEBEEK-KASTEEL – Lydia le Roux (90) woon nog alleen, kook haar eie kos, bestuur en skryf briewe vir haar kinders en kleinkinders. Sy terg dat sy nie van ouderdom sal doodgaan nie, maar van te vinnig om draaie stap en…
-
Winter ook ’n tyd van innerlike groei
Winter het ons provinsie getref met ’n felheid wat ons nie verwag het nie. Alhoewel dit nie my geliefkoosde seisoen is nie, hou ek baie van hierdie seisoen omdat dit my die ongevraagde warm gloede, wat eie is aan my…
-
Robertson-ongevalle-eenheid stel teleur
Sedert ons vyf jaar gelede na Robertson verhuis het was ek al twee keer by die Robertson-hospitaal se ongevalle-eenheid en was albei kere bitter teleurgesteld in die diens. My kind het een Saterdag ’n fietsongeluk gehad en weens die beserings…
-
Samantha maak lekker disse vir Kuier
MALMESBURY – Die Swartland se eie Samantha Liedeman se huiskosresepte verskyn al sedert verlede jaar in die Kuier-tydskrif. In die Kuier Combo wat nou op die rak is, kan lesers 16 van haar kosidees op die proef stel. Sy is…
-
Winter ook ’n tyd van innerlike groei
Winter het ons provinsie getref met ’n felheid wat ons nie verwag het nie. Alhoewel dit nie my geliefkoosde seisoen is nie, hou ek baie van hierdie seisoen omdat dit my die ongevraagde warm gloede, wat eie is aan my…
-
Verhouding met God (3)
Iemand vertel my dat hy Nelson Mandela by twee geleenthede raakgeloop het. Spontaan het Mandela sy hand na hom uitgesteek en homself voorgestel. Maar nooit het daar ’n verhouding ontwikkel nie. Die rede: daar was geen verdere kontak nie. Dikwels…
-
Samantha maak lekker disse vir Kuier
MALMESBURY – Die Swartland se eie Samantha Liedeman se huiskosresepte verskyn al sedert verlede jaar in die Kuier-tydskrif. In die Kuier Combo wat nou op die rak is, kan lesers 16 van haar kosidees op die proef stel. Sy is…
-
Hou by instansies se reëls, pleit leser
Aan almal wat al ’n pasiënt by die Bergsig-kliniek op Robertson was: Hierdie brief gaan oor die wyse waarop sommige van ons ander op ’n verkeerde manier aanspreek of op ’n verkeerde manier op situasies reageer. Dit geld veral wanneer…
-
Verhouding met God (3)
Iemand vertel my dat hy Nelson Mandela by twee geleenthede raakgeloop het. Spontaan het Mandela sy hand na hom uitgesteek en homself voorgestel. Maar nooit het daar ’n verhouding ontwikkel nie. Die rede: daar was geen verdere kontak nie. Dikwels…
-
Kassiere is dikwels onprofessioneel
Ek het die vrymoedigheid gekry om na aanleiding van ’n ontevrede briefie wat op 30 Junie op bl.8 van die Breederivier Gazette geskryf was, verder uit te brei oor my ondervindings in al ons kettingwinkels in ons mooie dorp. My…