Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Konsert word gehou ten bate van Groeneweide
Die sanggroep TWEE en sangeres Heidi van Wyk sal 22 Augustus by die Darling-gholfklub optree om geld in te samel vir Darling se Groeneweide tehuis vir bejaardes. TWEE is as die wenner aangekondig in vanjaar se kykNET AfriVisie liedjieskryf-kompetisie met…
-
Gedigte die middelpunt op McGregor
Wat het die name Antjie Krog, Floris Brown, Diana Ferrus en prof. Adam Small gemeen? Benewens die feit dat dié name geen bekendstelling in literêre kringe nodig het nie, tel hulle ook onder die groot verskeidenheid bekende digters wat binnekort…

Malmesbury kry nuwe mark
Vanaf 15 Augustus sal die Langsdiebos Mark elke Saterdag van 09:00 tot 14:00 op die Vootrekkerterrein (agter Hoërskool Swartland se sportgronde) gehou word. By hierdie mark sal Malmesbury se mense kan saamkuier om ’n koppie koffie, vermaak word en hul…

Kommentaar is nodig
Of daar met die nuwe voorgestelde drankwette saamgestem word aldan nie, is dit nodig dat landsburgers kommentaar moet lewer. Dit wil voorkom asof die huidige regering ’n voorliefde het vir nuwe wette maak en mens wonder dikwels of die implikasies…
-
Voorruit lek
Ek het op 4 Desember 2013 my bakkie na Jaars Bakwerke in Kerkstraat Robertson geneem sodat die voorruit uitgehaal en ’n nuwe een ingesit kan word. Ek het die voorruit voorsien. Ek het in daardie stadium probleme met die voorruit…

Rommel uitgesmyt
Meneer die eienaar van wit Prado met die CER-nommerplaat. Ek was Vrydag 24 Julie rondom middagete verstom om te sien hoe jy by die treinspoor by Robertson ’n KFC-sak by die bestuurskant op die pad uitsmyt. Ek het voet neergesit…