Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Omgee maak ’n verskil
Hoe wonderlik is dit as iemand besluit om ’n verskil te maak en nie net agteroor te sit en wag vir iemand anders om iets te doen nie. Panagiotis Katsikaris van Yoti Vervoer het uit sy eie vir Anglo SA…
-
Ondersteun Huis Le Roux se basaar en snoekbraai
Watter beter manier om die lente in te lui as ’n bedrywige basaar met, as kersie op die koek, ’n heerlike snoekbraai? Dít is presies waarna Valleiers kan uitsien wanneer Huis Le Roux op 5 September sy basaar op die…
-
Lot eindig toe bankrot (2)
Wat het gemaak dat Lot en Abraham so wyd uitmekaar eindig? Toe daar later twis ontstaan tussen die wagters van Abraham en Lot (Gen. 13:7), is dit Abraham wat die voorreg van keuse aan Lot gee (Gen. 13:9): “… gaan…
-
Omgee maak ’n verskil
Hoe wonderlik is dit as iemand besluit om ’n verskil te maak en nie net agteroor te sit en wag vir iemand anders om iets te doen nie. Panagiotis Katsikaris van Yoti Vervoer het uit sy eie vir Anglo SA…
-
Kom proe uitstekende biere op eie bodem in Robertson
Jy het nie nodig om na Duitsland te vlieg om ’n wye verskeidenheid uitstekende biere en eg-Duitse disse op die proef te stel nie. Op 12 September kan jy dit sommer op eie bodem geniet! Die Robertson Bierfees, wat vanjaar…

Gedigtefees om oor huis toe te skryf
Die McGregor Gedigtefees beloof om vanjaar ’n geleentheid te wees wat geen liefhebber van dié kunsvorm kan misloop nie – en dit is om die draai! Verskeie groot name in Suid-Afrikaanse digkunskringe is op die program, maar ook ’n heerlike…

VLV vat hande met munisipaliteit om herwinning te bevorder
PORTERVILLE – Vroue van die plaaslike landbouvereniging het onlangs geluister na ’n aanbieding oor die agtergrond, wetgewing en werking van Bergrivier-munisipaliteit se afvalbestuur. Dié projek het drie jaar gelede begin met die sluiting van sommige stortingsterreine en die inbring van…