Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Rommel uitgesmyt
Meneer die eienaar van wit Prado met die CER-nommerplaat. Ek was Vrydag 24 Julie rondom middagete verstom om te sien hoe jy by die treinspoor by Robertson ’n KFC-sak by die bestuurskant op die pad uitsmyt. Ek het voet neergesit…
-
Die vroue wat vierkantig op hul voete staan
So bel ’n vrou my vroeg vanoggend en ek kan dadelik die lewensmoegheid in haar stem hoor. As iemand vir jou op ’n baie jong middeljarige ouderdom oor en oor sê “ek kan nie meer nie!” wens jy dat jy…

Careless parking is unacceptable
I’ve noticed a disturbing trend in Robertson: drivers parking across two bays to avoid others’ car doors dinging theirs. I don’t like it, but it’s understandable (sort of). However, when one of the bays is a bay reserved for a…

Goue Aar kry nuwe bestuurder
MALMESBURY – Gebore Kapenaar, Louw van der Merwe, is sedert Januarie die nuwe bestuurder by die Goue Aar tehuis vir bejaardes in Wesbank. Louw kom van ’n bankwese agtergrond met ondervinding van eiendomsfinansiering, verhurings en was tot onlangs betrokke by…

‘Groeifees’ vir digkuns lê voor
Liefhebbers van die geskrewe woord kan uitsien na vier dae van literêre feestelikheid wanneer die McGregor Gedigtefees eersdaags afskop. Die tema van vanjaar se fees is Groeiseisoen van Poësie en soos altyd sal daar van venues regoor die dorp gebruik…

Hoe werk skuldberading in praktyk
Ek wil graag vir die inwoners van Robertson en omliggende dorpe inlig oor wat skuldberading behels. Ek is vanaf 2010 die skuldberader op Robertson, met twee dames wat saam met my werk. Ons is hier om ’n absolute voortreflike en…