Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Man dies after shooting
A well-known business owner from Nkqubela, Robertson was fatally shot last week.
-
Oumotors help behoeftiges
Antieke motors van heinde en ver het Saterdag (8 Oktober) by die Swartland-skouterrein vir die eerste Samou-motorskou saamgetrek.
-
Polisie soek Karin
Die Robertson-polisie is op soek na Karin Pietersen, wat moontlik met die ondersoek na ’n poging tot moord-saak kan help. Mense met inligting oor waar sy haar bevind, kan AO Beeslaar by die Robertson-speurdiens by 023 626 8346/49 kontak.
-
-
Samewerking wérk
Die Weskus staar talle uitdagings in die gesig – veral omdat dit ’n streek is waar wetstoepassers alles van die see, plase tot infrastruktuur-projekte van miljoene rande, moet beveilig.
-
Ma se kêrel vas ná beweerde verkragting
Groot kommer heers oor die toename in verkragtingsake wat in die Darling-gebied aangemeld word.
-
Run through Stellies, H’berg winelands
The Sportsman’s Warehouse Winelands Marathon is back and promises to be the most beautiful race in the Cape Winelands.
-
Lewenskuns lê in smaak
Ek het verlede week my 27ste verjaarsdag gevier – ’n ouderdom wat ek nooit as jongeling sou kon indink om te bereik nie; deels omdat ek steeds kind wil bly en aan die ander kant die vrees om 30 te…
-
Malmesbury Majorettes skitter in Polokwane
Malmesbury se trompoppies het met goeie uitslae geskitter by die South African Majorette and Cheerleading Association (Samca) nasionale kampioenskap, wat onlangs by die Peter Mokaba-stadion in Polokwane gehou is.
-
WP draf Boland maklik kaf
WP en Boland het mekaar Saterdag (1 Oktober) in ’n vriendskaplike T20-wedstryd op die Vredenburg-sportterrein gepak.





