Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Plaas-inbreker met hommeltuig vasgetrek
Goeie ondersoekwerk en tegnologie is ingespan om ’n inbreker op ’n plaas in die Darling-omgewing vas te trek.
-
-
92-jarige bekend vir tuin
Tannie Sara Retief van Malmesbury het verlede week haar 92ste verjaardag in goeie gesondheid gevier.
-
Enabling women to fight
in two weeks time, on Saturday 15 October, local women will be able to attend a self-defence class. The event is being organised by Michelle Uren in partnership with Fight back SA. Gazette caught up with her and asked why…
-
Robertson-leeskring lees al 41 jaar saam
Die Robertson-leeskring is 41 jaar gelede – op 31 Augustus 1987 – gestig en is sedertdien nog volstoom aan die gang. Die leeskring het tans 14 lede wat gereeld op die laaste Vrydagoggend van elke maand by die Robertson-museum vergader.
-
-
Making kids secure-savvy
Parents and caregivers could use the shorter October school holidays as a chance to make sure their children know exactly how to be safe. Public schools are scheduled to close between 30 September and 11 October.
-
Wiele aan die rol vir gala-aand van die Malmesbury-sakekamer
Die wiele is aan die rol vir die Malmesbury-sakekamer se gala-aand op 22 Oktober in die Malmesbury-stadsaal.
-
Malmesbury se poskantoor reg
Die projek om Malmesbury se poskantoorgebou op te knap, is binne 22 dae voltooi. Talle skenkers en sakelui van die dorp het hande gevat en hul hulp aangebied om hoofsaaklik die buitekant te restoureer – meestal gratis of teen veel…
-
Montagu steeds in Top-12
MONTAGU – Die Montagu-rugbyklub het ondanks twee geelkaarte – wat beteken het hy moet minstens twintig minute met slegs veertien spelers oor die weg kom – steeds meer as genoeg woema in sy pype gehad om Ashton United kaf te…





