Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Leer oor kinderkanker en -tekens
Internasionale Kinderkanker-bewustheidsmaand word elke jaar in September gevier, maar die belangrikheid om die waarskuwingstekens raak te sien, is iets waaroor daagliks gepraat moet word.
-
Robertson-buurtwag amptelik op die been
Die nuutgestigte buurtwag wat die middedorp dek, hou Woensdag ’n vergadering en nooi die gemeenskap en belanghebbendes om dit by te woon.
-
-
Steamed mince dumplings
Dumplings are usually made up of small pieces of dough, wrapped around your favourite sweet or savoury fillings. Often the dumpling dough is also prepared, but in this recipe we’ve saved time and used store-bought bread dough to make a…
-
Vyf familielede sterf op pad na see-vakansie
Die Malmesbury-gemeenskap is in rou gedompel nadat vyf lede van die Stewart-familie Sondag 2 Oktober naby Glentana in ’n motorbotsing op pad na hul vakansiebestemming in Knysna omgekom het.
-
-
Montagu haal T-12
Montagu RVK het verlede Saterdag voor ’n rekordskare van meer as 5 000 vir die top-12 op Hammiespark gekwalifiseer.
-
Eerste keer aanlyn vir dié werkers
Wingerdwerkers kan die eerste keer nou hul vaardighede aanlyn verskerp danksy die bekendstelling van ’n e-leer-platform vir die Suid-Afrikaanse wynbedryf.
-
30e Roos- en tuinbouskou eersdaags op die kalender
MONTAGU – Die Montagu- Kulturele en opvoedkundige trust bied van 20 tot 22 Oktober sy 30ste Roos- en tuinbouskou in die KWV-gebou op die hoek van Lang- en Kohlerstraat aan.
-
Seisoen eindig darem op hoë noot
MONTAGU – Villagers Montagu het Saterdag (8 Oktober) ’n uiters teleurstellende rugbyseisoen op sy tuisveld op ’n hoë noot afgesluit toe hy Touwpark van Touwsrivier 50-8 afgeransel het.









