Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Spar Bonnievale oorhandig motor aan ‘sy’ wenners
Bonnievale Spar het Donderdag die wenner van sy motor-kompetisie aangekondig.
-
Streek blink uit by Veritas
Verskeie wyne van die streek is by Veritas 2022 met dubbelgoue en goue medaljes vereer.
-
Dis geestesgesondheidsmaand
Welstand en gesondheid, insluitend geestesgesondheid, word al ’n geruime tyd as belangrike aktuele kwessies en besprekingspunte geag. Oktober is Geestesgesondheidsbewustheidsmaand met die Wêreld-Geestesgesondheidsdag wat op 10 Oktober gevier is.
-
Paarl Cycle Tour area best
Former professional cyclist Hanco Kachelhoffer, who had an illustrious career in the sport, is not surprised at the rapid entry uptake for the Netwerk24 Paarl Cycle Tour, which takes place on 4 December in Paarl.
-
Abbotsdale-familie herstel huis ná brand
Die eienaars van ’n huis in Jasmynstraat, Abbotsdale, is Vrydagoggend (7 Oktober) met rook en as begroet.
-
Minderjarige bendes saai amok in Darling
Kinders wat hulle vir bendelede uitgee en amok in die strate van Darling maak, is ’n groeiende probleem vir die plaaslike polisie.
-
-
Borskanker: My beste en slegste
Borskanker het al talle vroue (en selfs mans) se lewe onherroeplik verander. Iemand wat daarvan kan getuig, is Sandra Mynhardt (51), wat van Robertson na Worcester getrek het.
-
Try mushroom fritters
Packed with fibre from the black rice, these mushroom fritters are the perfect go-to when you’re looking for a quick snack or veggie-loaded lunch.
-
Ashton-boorling sterf in Gauteng
Die 32-jarige Angelo September van Worcester – en oorspronklik van Ashton – se lewe het tragies tot ’n einde gekom toe hy en ’n vriend verlede week in ’n botsing in Gauteng betrokke was.








