Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Club Tempo kry nuwe truie
Jerome Diedericks, die eienaar van die Cheap Cheap-kleinhandelwinkel in Kalbaskraal, het verlede maand 16 nuwe T-hempde vir die Club Tempo-poolklub geborg.
-
-
-
Slangseisoen is nie tyd vir speletjies
’n Inwoner van die Montagu-omgewing is onlangs deur ’n pofadder gebyt en het ’n duur les geleer oor slange en algemene slangveiligheid.
-
Try this spinach roulade
The ultimate go-to recipe when you want to impress. The roulade is very simple to make and it always looks amazing. It’s also handy that it can be made a few days ahead and refrigerated until needed.
-
Rangers tem Citrusdal van agter af
ROBERTSON – Die Citrusdal-rugbyspan het Saterdag (22 Oktober) die Van Zylstraat-sportterrein soos ’n stormsterkte wind getref en byna die Robertson Rangers-span van die veld tot in die Breërivier gewaai.
-
Base van dié goed gesoek
Die Malmesbury-polisie is op soek na die eienaars van twee artikels wat Maandagmiddag (17 Oktober) in Ilingelethu en Wesbank verlate gevind is. Dit was ’n leer en ’n skaatsplank. Enigiemand wat die goed positief as hul eiendom kan identifiseer, kan…
-
Hillside fanaties in eindstryd; All Stars maak Beatz dood
Langeberg 8 Ball Pool Liga se wedstryde is steeds hewig aan die gang.
-
Beste in netbal vereer
Die Weskus-netbalfederasie het Saterdag (15 Oktober) sy bekeruitdeling in die Riviera-hotel aangebied, wat voorafgegaan is deur die federasie se jaarlikse jaarvergadering.








