Die twee voorste rugbyspanne in die Breë Langeberg-afdeling – die streekkampioen, Robertson Rangers en die naaswenner, Montaguklub – het die afgelope week nuwe rugby-uitrustings vir hul deelname in die Boland se Top-12-uitspeelkompetisie ontvang. Bo is die Rangers-spelers in hul nuwe truie. Foto’s: Norman Evertson

Nuwe rugby-uitrustings

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article