Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Piesangs vir poeding
Hierdie maklike piesangpoedingresep is ’n klassieke resep sonder bakwerk met ’n laag vars piesangskywe, ’n ryk en romerige vanieljepoedinglaag en varsgeklopte room.
-
Stiaan wen taai trekkerstryd
Die wenners van die tweede reeks van Massey Ferguson se Master Mechanic-kompetisie is aangekondig, en een van hulle woon in Malmesbury.
-
Malmesbury haal eindstryd
Die Malmesbury-krieketklub het Saterdag op die Parys-krieketveld in Paarl verras toe hy die hoog aangeskrewe Paarl-krieketklub met die kous oor die kop huis toe gestuur het. Die besoekers is onoorwonne, en dit is slegs hul wegwedstryd teen Vredenburg
-
Klipgooiers teiken weer motors
Motoriste word gemaan om paraat te wees as hulle snags – veral tydens beurtkrag – op die R60 tussen Robertson en Worcester ry.
-
Net ’n hopie stene oor
“Die een dag was die geskiedkundig ou tronk met sy meer as 150 jaar geskiedenis nog pronkend staande. Die volgende dag was ’n hopie bakstene al wat oor was.”.
-
Dr. Brits groet M’bury
Malmesbury se bekende huisdokter, dr. Johannes Brits (78), roep die dorp en sy inwoners vaarwel.
-
-
Malmesbury se GPF kry nuwe bestuur
’n Spesiale gemeenskapspolisiëringsforumvergadering is onlangs (op 10 November) gehou om vakante poste in die bestuur te vul.
-
Montagu wen in 25 beurte
Nie eens ’n skitterbeurt van 93 lopies (nie uit nie) deur die Hexvallei-kolwer Jakobus Plaatjies kon verhoed dat sy span die onderspit teen die Montagu-krieketklub delf nie.
-







