Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Saldanha tap Bella se sap
Die Saldanha-rugbyklub het Saterdag sy beste vir laaste gehou en sy status as die Boland-kampioen suksesvol verdedig toe hy die Ceres-span se sap in die eindstryd getap het.
-
Dis nou veiliger
“Wat ’n dag; wat ’n oomblik.” Dít is hoe die Swartland-munisipaliteit se uitvoerende burgemeester, Harold Cleophas, die geleentheid beskryf het waartydens die eerste reaksie-eenheid van sy soort in die Wes-Kaap bekendgestel is.
-
Noodgevalle kry altyd voorkeur
Die openbare gesondheidstelsel verkeer onder geweldige druk – ook hier in die Swartland en die Weskus.
-
Blue Birds vlieg hoog
Die Bonnievale Blue Birds het Saterdag (3 Desember) in die Bolandstadion in Wellington seker gemaak hy word as vanjaar se streekswenner gekroon toe hy Riviersonderend met 34-31 oorwin het.
-
Piketberg MTB summer fest
The Piketberg Mountain Bike Challenge is being held on Saturday 10 December as part of the Summer Festival at the Org de Rac Wine Estate on the outskirts of Piketberg.
-
-
Plaaslike kunstenaar woeker met haar studente se talent
Petro van der Merwe, die kunstenaar agter Artefects23 Fine Art, en haar groepie studente het hul heel eerste kunsuitstalling Saterdag 26 November gehou. Die geleentheid was ’n groot sukses en die oogmerk is om dit moontlik ’n jaarlikse instelling te
-
Concordia NGK PRONK met meneer-en-mejuffrou-kompetisie
Concordia NGK PRONK met meneer-en-mejuffrou-kompetisie
-
-
Egpaar (70) vier goue herdenking
’n Paartjie van Robertson, wat in November albei hul 70ste verjaarsdag gevier het, het die afgelope naweek ook hul 50ste huweliksherdenking gevier.







