Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Vier pas ná diefstal vas
’n Gesteelde voertuig is kort ná die aanmelding daarvan deur plaaslike polisielede teruggevind.
-
-
Kleuters bederf
Radio Tygerberg 104FM het vanjaar die harte van Sonstraal Kleuterskool in Darling opgehelder met ’n Kerskonsert en Kersgeskenke.
-
Skryf nou in vir die Wynland-fietstoer
Inskrywings is nou oop vir die jaarlikse Wynland-fietstoer wat Sondag 22 Januarie 2023 by die Laerskool Hugenote in Wellington begin en eindig.
-
Uitslae-skok vir matrieks?
Die matriekklas van 2022 se matriekresultate sal dalk nie volgende jaar gepubliseer mag word nie – indien die departement van onderwys sy sin kry.
-
Huldeblyk aan geliefde boer
Die landbougemeenskap van Malmesbury is verlede week geruk deur die skielike dood van Pieter Dreyer (55), ’n geliefde boer van die omgewing.
-
‘Voorwaarts’ wéér die beste
Hoërskool Bonnievale is die afgelope Vrydag (26 November) die tweede agtereenvolgende jaar aangewys as die skool met die beste skoolkoerant in Netwerk24 se skolenuus-kompetisie in samewerking met Die Burger, Beeld en Volksblad.
-
-
Dirkie Bester wen sy eerste goud in groot kompetisie
Dirkie Bester (35) van Moorreesburg het van 17 tot 19 November aan die Special Olympics South Africa se Somerspele, wat in Polokwane, Limpopo, gehou is, deelgeneem.







