Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Nog donker dae wink
Inwoners van dorpe en stede oor Suid-Afrika heen is al behoorlik keelvol vir beurtkrag, maar dit blyk huishoudings en sakeondernemings moet hulself maar staal vir nog langer en meer gereelde kragonderbrekings.
-
-
Skole wys herwinningstalent
Die Swartland Recycling Heroes-projek is in Julie vanjaar in Malmesbury van stapel gestuur – ’n projek waarby vyf Malmesbury-skole ingespring en herwinbare items versamel het met die oog daarop om ’n vet prys vir hul skool te wen.
-
Bewarea wen groot prys
Plaaslike bewaringspogings het onlangs opslae gemaak toe die bewaringsorganisasie Conservation at Work (C@W), ’n organisasies sonder winsoogmerk, die 2022- Cape Fox-prysuitdeling aangebied het om erkenning te gee aan grondeienaars en bewaringsorganis
-
-
Spertye
Stuur asseblief jou sportnuus en -foto’s vir die Breederivier Gazette na jana.scheepers@media24 .com of per Whatsapp na 081 218 1581.
-
-
Watch these ‘trekker’ mechanics do battle
Massey Ferguson sent out the call and two of its local technicians answered it, and they were selected to take part in Massey Ferguson Master Mechanic Challenge, the world’s first tractor reality show.
-
-
Twee baba-uiltjies ná ontbossing gered
Ons wil van die geleentheid gebruik maak om mnr. Donnie Malherbe en sy kollega van Cape Nature te bedank dat hulle die moeite gedoen het om die twee pragtige uilkuikens vir ons te kom red.









