Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Kankerstryd kry onnie nie onder
’n Juffrou van Robertson is dankbaar vir die gemeenskap se ondersteuning nadat kanker vroeër vanjaar ’n tweede keer by haar gediagnoseer is.
-
Caldedonners wen net-net
CALEDON – ’n Titaniese rugbystryd het Saterdag (12 November) op die Caledon-sportterrein gewoed waar die Caledon- en Montagu-rugbyklub in ’n vierderondeuitspeelwedstryd van Boland se Top-12-kompetisie swaarde gekruis het.
-
-
Dié kinders Kerstyd alleen
Die Herberg-kinderhuis huisves 122 sorgbehoewende kinders van babas tot 18 jaar oud.
-
-
Toekoms van Bergrivier ‘in die hande van die jeug’
Fase een van die langverwagte Pietie Fredericks-jeugsentrum in Piketberg is verlede Maandag amptelik aan die Bergrivier-munisipaliteit oorhandig.
-
-
Bonnievale-wyne ryg medaljes in
Enkele dae nadat hulle ’n Top-10-prys vir sauvignon blanc in ontvangs geneem het, het Bonnievale Wines weer goud gewen.
-









