Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Niggies dekades later weer saam
Twee niggies, wat mekaar dekades laas gesien het, kon onlangs weer ’n dag lank saamkuier.
-
Eerste week was ‘oukei’
Die nasionale seniorsertifikaateksamen (NSS) vir matriek-leerders het verlede week landwyd amptelik begin. Van die eerste vakke wat reeds afgelê is, is Engels en Afrikaans (huistaal en eerste addisionele taal), ekonomie, geskiedenis en wiskunde se ee
-
-
Polisie vra inligting ná rooftog, mesmoord
Gerugte van ’n lyk wat glo vroeg Dinsdagoggend (1 November) op die Wesbank-sportterrein deur gemeenskapslede gewaar is, het kort daarna op sosiale media die ronde begin doen. Die Malmesbury-polisie is sowat 06:00 ontbied nadat ’n man glo met ’n mes…
-
-
Gedigtefees vier 10j
Die Gedigtefees in McGregor is die afgelope dekade as een van die mees gewilde literêre feeste in Suid-Afrika gevestig.
-
Tiener op pad na doktorsgraad
Hjalmar Rall (19), die slimkop van Riebeekvallei wat sy skoolloopbaan by die Christelike Privaatskool op Malmesbury begin het, is op pad na Duitsland. Waar sommige op daardie ouderdom oorsee gaan en die wêreld vir ’n welverdiende breek gaan verken, b
-
3 x lewenslank
Twee bendelede is Donderdag 27 Oktober deur die Robertson-streekhof elk tot drie keer lewenslange tronkstraf gevonnis weens die verkragting van ’n 19-jarige vrou in 2017.
-
-
Twee uitlanders sterf in ‘boendoehof’
Twee inwoners van Ilingelethu is onlangs in ’n vermeende boendoehof-voorval dood.







