KindersorgSuid-Afrika se Robertson-tak het Vrydag 28 Oktober hul pleegouers bederf. Die Foster Parents Wards 2022 is in die Robertosn-gemeenskapsaal gehou en die pleegouers is op ’n driegangmaaltyd getrakteer. Elk van die pleegouers het ook ’n sertifikaat van waardering ontvang, asook ’n kruideniersware- en groentepakkie. Hulle versorg kinders in Droëheuwel, Dorpsig, Môreson en Uitbreiding 15. Altesaam 75 ouers is genooi om die geselligheid by te woon.

PLEEGOUERS met uithang-ete BEDERF

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article