’n Noodlottige botsing reg van voor tussen twee motors het die afgelope Vrydagmiddag (25 November) om 16:00 op die Nuy-pad tussen Worcester en Robertson naby die Leipzig-wynplaas gebeur. ’n Polisiewoordvoerder, AO Vathiswa Jacobs, het gesê die 43-jarige manlike bestuurder van dié bakkie is op slag dood en twee insittendes van die ander voertuig is beseer. Die polisie ondersoek die saak.Foto: Ismail’s Towing

NOODLOTTIGE botsing op Nuy-pad

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article