Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ashton deel louere met Bonnievale
ASHTON. – Die Ashton United-rugbyspan kan hom gelukkig ag dat hy nie sy tuisligawedstryd teen die besoekende Bonnievale Blue Birds verloor het nie – dít nadat hy in ’n stadium in die tweede helfte ’n voorsprong van elf punte gehad…
-
-
-
Pappas staan in vir mammas by sportdag
“Bly kalm; Pappa is hier vandag.” Dít was onder meer die slagspreuk vir die dag toe dit die pa’s van die Laerskool Swartland (LSS) – en nie die ma’s soos gewoonlik nie – was wat in die snoepie gewerk het.…
-
Bonnievale in die pylvak
Bonnievale is onlangs aangewys as die Wes-Kaapse verteenwoordiger van Kwêla se Dorp van die Jaar, nadat dié prentjiemooi plaasdorpie die meeste stemme verwerf het.
-
Twee in die hof ná moord
Twee verdagtes wat van moord aangekla word, het gister in die landdroshof op Malmesbury verskyn. Volgens sers. Jonathan Filander is vyf verdagtes verlede Dinsdagaand in hegtenis geneem wat vermoedelik by die moord op ’n inwoner in Darling betrokke wa
-
-
Entrepreneur vertel oor blik-pote
Entrepreneurs en ander belangstellendes word genooi om hul produkte Donderdag 8 Junie tydens die Malmesbury-sakekamer se entrepreneurs-aand in die restaurant van die Malmesbury-gholfklub te kom bekendstel.
-
-








