Die Rangers- De Hoop-rugbyspan (van die Die Hoop- landelike gebied) het verlede Saterdag (20 Mei) teen die Buffelo’s gespeel en 68-19 gewen. Adriaan Karelse (19) van Rangers- De Hoop, wat die bal vashou, het sy buiging in hierdie wedstryd gemaak en goed gespeel.

Adriaan maak sy buiging in rugbywedstryd

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article