Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Mees kwesbares in SA se samelewing só beskerm
Kinderbeskermingsweek word van 28 Mei tot 4 Junie waargeneem.
-
Vroue maak ’n verskil in A’ton
Die Breërivier-Wynland-landbou-ontwikkelingsvereniging maak ’n verskil op plase in die Ashton-distrik.
-
Winde lê besoek af in Swartland
Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het die Swartland-munisipaliteit verlede Woensdag besoek waar hy lede van die streek se K9-eenheid en landelike veiligheidseenheid ontmoet het. Volgens hom is veiligheid ’n groot prioriteit vir die Wes-Kaapse reger
-
Vier slaan vroeg toe
MONTAGU – Vier rowers het Saterdag (3 Junie) omstreeks 06:00 die plaaslike Shoprite-winkel beroof. Minstens een van die booswigte was met ’n vuurwapen gewapen.
-
-
-
‘Misdaad ruk nou handuit’
Die plaaslike inwoners van Hooikraal op Moorreesburg het die afgelope tydperk hul misnoeë uitgespreek soos voortslepende inbrake en gewelddadige aanvalle reeds vir ’n geruime tyd in hul woonbuurt plaasvind.
-
-
Muskadel SA vereer uitblinkers
Die Muskadel SA-toekennings vier sy terugkeer ná drie jaar met vier platinum-wenners én ’n nuwe borg.
-








