Hierdie skouspelagtige reënboog is die naweek deur ’n plaaslike fotograaf in Montagu vasgevang. Die afgelope naweek het baie nat en koue weersomstandighede opgelewer – ’n ware voorsmakie van dit wat nog vir die res van winter vir ons voorlê. Foto: Joe Johannes Jansen

Reënboog gee voorsmakie

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article