Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Chantelle kan nie meer wag
Een van die 16-jarige Chantelle Prins se drome het waar geword – om op ’n vliegtuig te klim en die eerste keer ’n oorsese avontuur aan te pak.
-
Rangers looi S’dam
ROBERTSON – Die verdedigende Breë-Langebergkampioen, Robertson Rangers, het weer die topposisie in dié streek van die Boland rugbyunie se Grootuitdaagbekerkompetisie herwin, nadat hy met Swellendam rugbyklub afgereken het.
-
-
Buurtwaglid ‘ry ambulans’
Die Robertson CBD-buurtwag het die afgelope week nie net patrollie gedoen nie, maar was die spreekwoordelike ooievaar ook.
-
-
Veediewe gou snags sigbaar
Die Wes-Kaapse departement van landbou het die afgelope Woensdag ’n skenking van R75 000 aan die rooivleis-produsente-organisasie in die Wes-Kaap geskenk.
-
Speler in rustyd met mes gesteek
Die bestuur van die Boland-rugby-unie het die afgelope naweek se gebeure by die plaaslike Alfastraat-sportterrein in Wesbank betreur waar ’n rugbyspeler met ’n mes gesteek is.
-
-
Nuwe hospitaal in April gereed
Genooide gaste, van wie die Swartland-munisipaliteit se uitvoerende burgemeester, Harold Cleophas, die eregas was, het die afgelope week vir die eerste keer deur die gange van die nuwe Crestcare Malmesbury-private hospitaal, wat tans in aanbou is, ge
-
Malherbe to go for 50th finish
The 2023 Berg River Canoe Marathon will be significant for a number of reasons, and one will be that the stalwart of the race, Jannie Malherbe will be going for his 50th finish when the race reaches Velddrif on Saturday…







