Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Simondium-kaas wen gesogte topprys
’n Ayrshire Mozzarella-kaas, wat eksklusief vir Woolworths deur RFG Foods in Simondium gemaak word, is as die Suiwelproduk van die Jaar gekroon tydens die gesogte Suid-Afrikaanse Suiweltoekennings verlede Donderdagaand. Vanjaar se geleentheid was ’n
-
Luiperdwyfie fluks gevang, vrygelaat
Die eerste luiperd in die omgewing van Voor-Paardeberg is onlangs met ’n satelietsender gemerk.
-
Huis Groeneweide opgedollie vir 50ste
Die Huis Groeneweide-aftreeoord in Darling het onlangs ’n oggendtee in deftige styl aangebied nadat die hele dorp ingespan en sonder skroom ingespring het om die sitkamer, ingangsportaal, ontvangsarea en eetkamer van die aftreeoord behoorlik op te kn
-
-
Robertson Wines hold sports day
ROBERTSON – On Friday 19 May Robertson Winery held a team-building event on their premises for its personnel in the form of a sports day.
-
Blue Birds verstom Villas
BONNIEVALE – Die Blue Birds-rugbyspan van Bonnievale, wat as ’n nuweling in die Grootuitdaagbeker-afdeling beskou word nadat hy vanjaar na dié kompetisie bevorder is, het vriend en vyand Saterdag (20 Mei) verras toe hy met sy meer gevestigde teenstan
-
Tiener maak eie golwe
Emsie Brand (15), ’n leerder aan die Hoërskool Swartland in Malmesbury, het vinnig gewys dat ysige watertemperature haar nie afskrik nie.
-
Groot ontwikkelings aan die gang
Die Malmesbury-sakekamer het in sy Mei-vergadering geleentheid gebied vir Joggie Scholtz, die munisipale bestuurder, om meer inligting oor nuwe ontwikkelings in en om Malmesbury te verskaf.
-
Messteker 10 jaar gevonnis
Minder as ’n jaar nadat Andrew Grovers (28) se lewe in ’n messteekvoorval kortgeknip is, is sy moordenaar gevonnis.







