Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kaasfees is terug!
Die groot gewag is verby – die bekroonde Suid-Afrikaanse Kaasfees keer vanjaar terug na Stellenbosch met nuwe datums en nuwe eienaars.
-
Voortsetting van ’n erfenis
Dit het verlede week in die wynbedryf behoorlik gegons met die aankondiging dat John Loomes van 1 Junie af die leisels by Boyce Lloyd as uitvoerende hoof van die KWV oorneem.
-
Maak asseblief dringend kontak
Abba- aannemings- en maatskaplike dienste doen ’n beroep op die volgende mense van die McGregor-/Robertson-omgewing om na vore te kom in verband met ’n dringende en ernstige familiekwessie: . Patricia Claasen en. Petrus Bowers.
-
-
Kleiner hoëgehalte oes verwag
Wynliefhebbers van oor die hele wêreld heen kan na voortreflike wyne uitsien ná ’n heelwat koeler en kleiner 2023-wyndruifseisoen in Suid-Afrika, lui die jaarlikse Suid-Afrikaanse Wynoesverslag vir 2023.
-
-
Swartland one of the best
Swartland Municipality has proven its track record of exceptional service delivery, and this was reaffirmed at the recently held Western Cape Government Service Excellence Awards.
-
Robertson teken daling in misdaad aan
Breederivier Gazette het uitgereik na Robertson se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) asook hul buurtwag om te hoor hoe die dorp misdaad beveg.
-
Mense keelvol vir jeugmisdadigers
Plaaslike inwoners van Hooikraal in Moorreesburg is keelvol vir voortslepende inbrake en ongevraagde aanvalle wat na bewering al ’n geruime tyd in hul woonbuurt plaasvind.
-
Hermanus hou weer gewilde fees
Die Hermanus-FynArts-kunstefees keer van 9 tot 18 Junie terug om die somber winterlandskap te verhelder met sy kenmerkende verskeidenheid aanbiedinge.





