Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Kerrie met hoender
Hierdie kerrie is so maklik om te maak en in ’n japtrap is die kos gaar en gereed om voor te sit. En vir wanneer jy onverwagte besoekers kry, is dit ’n lewensredder!.
-
Leef jou lewe gerus voluit
My vriendin se dogter het by haar kêrel in Gauteng gaan kuier. Sy sou per vliegtuig reis, met ’n huisbesem as verrassingsgeskenk – deels omdat hy nie ’n besem het nie en ook omdat sy hierdie besemstok propvol fyngeskryfde boodskappies…
-
Stryd tot in doodsnikke
ASHTON – Dit is hartverskeurend om ’n wedstryd só te verloor – met ’n strafdoel deur jou teenstanders in die laaste oomblikke van die wedstryd.
-
-
Dinge sloer sedert 2019 nog
Talle inwoners van Droëheuwel in Robertson is ontstig weens ’n vermeende gebrek aan dienslewering – ná jare se klagtes het die meeste steeds geen aandag kry nie.
-
-
-
-
Boet Beer wen goue medalje
Die Robertson-gebaseerde bierbrouery “Boet Beer”, wat deel van die Four Cousins-familie-onderneming is, het ’n gesogte goue medalje by die 2023-Afrika-bierbeker (African beer cup) gewen.








