Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bonnievale-polisie hou inligtingsessies
Die Bonnievale-polisie hou verskeie inligtingsessies in Mei: . Sondag 21 Mei om 16:00 by die Happy Valley-saal;. Woensdag 24 Mei om 18:00 by die Chris Van Zyl-saal; en. Dinsdag 30 Mei om 18:00 by die AGM-dienssentrum.
-
Besoekers looi gashere
Nadat Wesbank verlede week in ’n klipharde Derby-wedstryd met 13 elk gelykop teen Never Despair gespeel het, was hy hierdie naweek gasheer vir Good Hopes van Riebeek-Wes op die Wesbank-terrein.
-
Helpende Hand hou kongres
As daar een saak is wat opnuut besef moet word, is dit die belangrike rol wat die kerk in die samelewing speel.
-
Swartland-atlete presteer
Die Safari-halfmarathon is vanjaar weer in Wellington aangebied nadat die destydse Covid-inperkings dit vir drie jaar lamgelê het.
-
Brandwonde pyn langer
Die voortslepende beurtkrag en kouer weer beteken meer mense maak gebruik van gas en kerse, maar dit kan ook groot gevaar inhou.
-
-
Beurtkrag ‘lei tot angs’
Suid-Afrikaners se emosionele welstand is die afgelope jaar toenemend deur kragonderbrekings beïnvloed, het ’n impakstudie van die Universiteit van Johannesburg (UJ) bevind.
-
Moorreesburg-polisie laat nie op hul wag
Polisielede van die Moorreesburg-polisiekantoor het die afgelope week spoedig gereageer nadat ’n klagte oor ’n rooftog aangemeld is.
-
Leerders wys hoe om water te spaar
’n Tekenkompetisie waaraan laerskoolleerders van reg oor die Swartland gedurende nasionale Waterweek kon deelneem, se wenners is gedurende ’n spesiale geleentheid aangekondig.
-
Surisnie, Robertson se steratleet
Surisnie Wilskut (15) van Robertson is gaande oor hardloop – veral vinnig hardloop.







