Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
12-jarige bak en brou al
’n Jongeling van Robertson met ’n passie om interessante disse en gebak op te tower, is die trotse eienaar van haar eie tuisbakkery, Flourish Eatery.
-
Kinders in nood kritiek benadeel
Namate die komende Nasionale Kinderbeskermingsweek (29 Mei tot 5 Junie) naderkom, het die haglike situasie wat kwesbare kinders in die gesig staar, kritieke vlakke bereik weens ’n ernstige gebrek aan staatsfinansiering.
-
Sluit aan by Robertson se GPF
Elke inwoner en organisasie in die Robertson-omgewing word genooi om deel van die Robertson-gemeenskapspolisiëringsforum te word.
-
Van rugby tot boks
Willbur Jasson (22), ’n oudleerder van die Hoërskool Swartland in Malmesbury, het ’n uitklophou geslaan gedurende die onlangse WP swaargewig-bokskampioenskap waar hy as ’n Elite-amateurbokser in die 92kg-afdeling deelgeneem het.
-
-
Rangers gee weer pas aan
Die Montagu-rugbyklub se span, wat verlede jaar voortreflike rugby gespeel en tot Boland se Top 12-kompetisie deurgedring het, sukkel vanjaar erg om op dreef te kom.
-
Sakekamer vergader
Die Malmesbury-sakekamer hou sy volgende ledevergadering op 16 Mei 2023 om 18:30 in die Freek Stander-saal agter die Hoërskool Swartland.
-
Jong sokkerster gaan weer oorsee
Davino Arendorff (19), ’n boorling van Robertson, het in April ’n sokkertoernooi en opleidingsessies in Madrid, Spanje, bygewoon.
-
-
Tekort aan entstof nou ’n ramp
“Die tekort aan strategiese entstowwe in die vee- en dierebedrywe het nou ’n ramptoestand in die rooivleisbedryf veroorsaak.”.





