Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Skepskop seël wedstryd
Never Despair het die Darling-rugbyklub Saterdag (15 Julie) op die Wesbank-sportterrein ontvang en ná naelskraapse oorwinnings deur die tweede en derde spanne van 8-5 en 11-10, was die tafel gedek vir klopdisselboom-Grootuitdaagbeker-rugby.
-
-
-
Kletsrymgroep kry hul eerste amptelike deurbraak
’n Kletsrymgroep van Darling het pas hul eerste groot deurbraak ná sewe jaar gehad, vertel Jerome Spiers (30) van die groep Darlingboys.
-
Young techno whizzes, apply now for Shoprite bursary
Talented technology students and experts wanted at Africa’s largest retailer.
-
Inligting gesoek oor gesteelde kabels
Die Suid-Afrikaanse polisiediens op McGregor wil die gemeenskap, veral die plaaseienaars, bewus maak dat daar tans gereeld Telkom-kabels en kabels van pomphuise in die landelike gebiede gesteel word.
-
Jian Fu-rower doodgeskiet
Een vermeende rower is Maandagoggend in ’n wilde skietery in Reitzstraat, Robertson, dood en drie mense is gewond.
-
R33,35 m Langeberg pothole-repair plan is underway
Langeberg Municipality’s 2023-’24 capital budget for the rehabilitation and upgrading of roads is R33,35 million, and not R3,35 million as previously mistakenly published by Gazette.
-
Vuur en vlam op kassie
Van lugwaardin tot formidabele kok – dít is Karen Els (46), ’n nuweling van Malmesbury, wie se passie vir kos behoorlik uit haar straal.
-
Jacques bring musiek na jeug
Jacques Jacobs (50), ’n Robertson-inwoner met ’n liefde vir musiek, deel dié gawe met die jeug van Robertson deur gratis musiekklasse aan te bied vir kinders van alle ouderdomme.







