Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Robertson nog op koers vir T-12
Verskeie Grootuitdaagbeker-kragmetings is Saterdag (15 Julie) in die Breë-Langebergstreek beslis.
-
Kabeldiewe op toneel betrap
Drie verdagtes is onlangs op heterdaad betrap toe hulle koperkabels probeer steel het. Die Plaaswageenheid van Darling het lede van die plaaslike polisie ontbied toe ongerymdhede by die Darling-gholfbaan bespeur is. Die polisie, in samewerking met di
-
Avbob help dié in nood
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWD) se eenheid vir rampbestuur het ’n ruim skenking ontvang van Avbob wat broodnodige items verskaf aan diegene wat geraak is deur die strawwe weerstoestande wat die gebied van 14 tot 19 Junie geteister het
-
-
Vuur en vlam!
Nicole Buirman is gereed vir almal haar op die nuwe Kokkedoor Vuur & Vlam-televisiereeks te sien.
-
-
Tafel-stories gesin se ‘gom’
Ons familie se etenstye as gesels- en lagtyd kom van kleintyd af. Al moes ek soms wónder waarom my ma sekere stories oor middagete vertel: “Hierdie boontjies kom van oom Willem Skorsie se plaas af.” Of “Dis die laaste appels…
-
Philharmonic on at Solo
When the sounds of newly commissioned music specially composed for Solo Symphony fill the NG church building in Riebeek-Kasteel on 20 August, history will be made in many respects.
-
Moorreesburg rou ná 3 se dood
Die plaaslike gemeenskap van Moorreesburg is ná die dood van drie jong inwoners in rou gedompel.
-
Gevra: Kultuur-benoemings
Die Wes-Kaapse minister van sport en kultuur, Anroux Marais, doen ’n beroep op benoemings vir die 2023-Kultuursake-pryse.








