Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
NG kerk Riebeek Kasteel bied Lentefees weer aan
Die NGK Riebeek Kasteel se Lentefees-aktiwiteite vir Augustus en September is om die draai.. Saterdag 26 Augustus: Porseleinberg 4×4 (Riebeek Kasteel). Die gradering 3-roete deur plase en op teen Porseleinberg. Dit kos R350 per voertuig wat die roete
-
McGregor op soek na buurtwaglede
Die Suid-Afrikaanse polisiediens op McGregor is op soek na buurtwaglede om die polisie te help met die bekamping van misdaad en om die dorp te beveilig deur voetpatrollies te doen.
-
15 in misdaadnaweek vas
Die Swartland- en Overstrand-K-9- en landelike veiligheidseenhede het verlede naweek vyftien individue weens verskeie misdade in hegtenis geneem.
-
Province assesses total flood-damage cost
Following the recent severe floods in the Western Cape, the Western Cape Department of Agriculture (WCDoA) released an updated assessment of the estimated financial cost of all the damage.
-
Gewigoptellers blink uit
Plaaslike lede van die Gewigoptelklub in Malmesbury het onlangs daarin geslaag om goud gedurende die Wes-Kaapse jeugkampioenskap bo die kop te lig.
-
Agri-resources’ damage R1,053b
Following recent severe floods in the province the Western Cape Department of Agriculture (WCDoA) on Friday released an updated report of the estimated financial cost of the damage.
-
R’son Rangers reik uit
Die Robertson Rangers-rugbyklub beplan ’n kanker-bewusmakingsveldtog en nooi lede van die gemeenskap om aan die beoogde bewusmakingsaksie gedurende ’n staptog wat Saterdag (22 Julie) sal plaasvind, deel te neem.
-
Kinders verkoop glo onwettige vuurwapen
Plaaslike polisielede van die Darling-polisiekantoor het onlangs op ’n ongelisensieerde vuurwapen en meer as 100 patrone beslag gelê. Die .22-rewolwer met ammunisie is in die besit van ’n 56-jarige man van Darling gevind.
-
Does it again!
Hank McGregor underlined his position as South Africa’s most successful canoeist when he cruised to his 13th win in the Berg River Marathon and added yet another SA title to his collection of championship medals on Saturday.
-
‘Nou in infrarooi’ pas onthul
Die skrywer Tom Dreyer het verlede week sy debuutdigbundel Nou in infrarooi by die Malmesbury-boekklub bekendgestel.






