Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
Liebenberg Primêr gee terug aan die gemeenskap
Liebenberg Primêr op Malmesbury het vanjaar op 21 Julie hul tweede jaarlikse toebroodjiedag ter ere aan Mandeladag van 18 Julie aangebied.
-
Klagtes oor De Hoop
Klagtes oor beweerde swak vakmanskap en skade by die De Hoop-behuisingsprojek op Malmesbury het onlangs na vore gekom nadat begunstigdes glo begin kla het oor onder meer krake in die mure en deure wat swel. Die De Hoop-behuisingsprojek is ’n…
-
Town seëvier in derby
Die Robertson Town- rugbyspan het die afgelope Saterdag (22 Julie) tydens die grootuitdaagbeker-ligawedstryd teen Robertson Rangers gespeel waar hul 30-24 gewen het.
-
Hoe verder van die ‘beskawing’,
Hierdie skrywe van my is eerstens na aanleiding van die brief van Burrie Leuvennink van Onrusrivier wat in Die Burger van 23 Junie verskyn het.
-
Wen jou eie sonkragstelsel
In ’n Suid-Afrikaanse eerste het Checkers ’n kompetisie begin waarin 120 wenners elk sal wegstap met ’n omvattende tuissonkragoplossing ter waarde van meer as R100 000 om sy verbruikers te help om stygende energiepryse te verreken en beurtkrag-uitdag
-
Laerskool kook en maak tuin
Die Anne Pienaar Gedenk Primêr op die plaas Jakkalsfontein buite Malmesbury maak geskiedenis nadat hulle die eerste laerskool in die land is wat vier nuwe vakke by hul kurrikulum kon byvoeg.
-
Afriforum skenk boeke, CD’s aan ACVV-biblioteek
Die AfriForum-tak in Malmesbury het op 14 Julie meer as 500 boeke aan die ACVV se biblioteek geskenk – verskeie CD’s is ook geskenk. Dié tak het ook ’n klankstelsel aan die Goue Aar-tehuis vir bejaardes geskenk.
-
Eskom-battery op pad
Eskom is besig om groot vordering met HEX-BESS, die reuse nuwe Eskom-battery-energiebergingsisteem op Worcester te maak, wat gebergde elektrisiteit op die nasionale elektrisiteitsnetwerk beskikbaar sal stel.







