
-
HOËR MEISIESKOOL ORANJE: KAPTEINSBEURT – LIENKE SNYMAN – KAPTEIN, LANDLOOP
1. Wat het jou op Oranje laat besluit? My ouers wou my in ‘n Afrikaanse en Christelike skool sit. Toe ek vir die eerste keer met Oranje Primêr kennis gemaak […]
-
BHVS: Covid-19 Awareness campaign
The SARS-CoV-2 virus typically enters the body by attaching itself to a structure on the surface of our nasal membranes. This is the protein ACE2. Once inside the body, the virus moves around by attaching to the same […]
-
Schools That Rock gesels met Lisa Van Sittert, Hoofdogter Van Welkom Gimnasium
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Lisa van Sittert, Hoofdogter van Welkom Gimnasium about Covid-19
-
Laerskool Hartenbos Graad R maats leer van Lugvervoer
Die Dolfyntjies in Graad R leer van lugvervoer!! Julle werk is pragtig, maatjies!
-
Laerskool Hartenbos se Gr RR2 Werk by die huis
Laerskool Hartenbos se Pikkewyntjies in Gr. RR2 werk met ‘n lied in die hart by die huis!
-
Hoërskool Langenhoven se Romé van Druten het kultuur in haar bloed
Romé van Druten, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is in die finaal van die ATKV se Podiumpret. Hierdie Dassie het onlangs digitaal aan Radikale Redenaars, Kansvatter en […]
-
Hoërskool Punt gereed vir Gr 12’s
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se admin en terrein personeel is reg vir die Gr. 12-leerders se terugkeer! We are proud to say that Point is 100% prepared for the return of […]
-
Laerskool Hartenbos: Grendeltydgroete vir Graad 3
Graad 3’s van Laerskool Hartenbos: luister gerus na boodskappies van jul onderwysers.
-
Laerskool Hartenbos: Boodskappies van jul onderwysers
Laerskool Hartenbos se onderwysers mis hul leerders. Hier is vir julle ‘n paar boodskappies.
-
Hoërskool Punt: ‘n Spesiale boodskap aan al die onderwysers.
Leon Hattingh Baie sterkte met die uitdaging wat vandag begin. My gebed vir elkeen is dat julle veilig sal bly, dat julle baie jong ogies weer sal hoop gee en […]














You must be logged in to post a comment.