Die uitslae van die produksie “(S)kaal” is bekend gemaak!
Jene van Heerden speel die rol van Hetta wat stry teen anoreksia in die monoloog, (S)kaal geskryf deur Ilne Fourie.
Duan Maritz het die tegnies hanteer, die klank en beligting in hierdie 18-minute lange stuk.
“S(kaal) het aan die FAK Allegretto Toneelfees deelgeneem en ontvang die volgende toekennings;
Spel – silwer
Regie – silwer
Produksie – silwer
Tegnies – Goud
Teks – Goud
Baie geluk met die puik uitslae!





You must be logged in to post a comment.