
-
Hoërskool Upington leerders presteer in Poort skryfkompetisie
Kaylené Carr en JD Carr Verskeie leerders van Hoërskool Upington het hierdie jaar aan die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se POORT-kompetisie deelgeneem. Die POORT-skryfkompetisie vind al vanaf 1971 […]
-
Schools That Rock gesels met Chrizé Boonzaier, Hoofdogter van Hoërskool Brackenfell
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Chrizé Boonzaier, Hoofdogter van Hoërskool Brackenfell. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Ek sien […]
-
Eduard en Amber van Worcester Gimnasium praat met skool
Eduard Klüsman (Hoofseun) en Amber du Plessis (Hoofdogter)
-
HOËRSKOOL VRYBURG: LEER DIE MATRIEKRAAD KEN
Gerrie Le Roux – Onderhoofseun en CSV V: Beste ding van Lockdown… A: Ek hoef nie meer elke oggend vroeg op te staan nie. V: Wat ek die meeste mis […]
-
St Charles College boy have a request to the President
On day 47 of lockdown, St Charles College, Pietermaritzburg, received this special request to the President from one of our Grade 3 boys, Ruben Fryer.
-
Schools That Rock gesels met Wian Beetge, Onderhoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Wian Beetge, Onderhoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons […]
-
Schools That Rock en SANBS se Bloedskenk Aksie
Magda Tesner van Kimberley Bloeddiens het die Schools That Rock en SANBS Bloedskenk aksie ondersteun deur vandag haar 201ste eenheid bloed te skenk. Sy daag al die SANBS – personeellede, skole […]
-
Glenwood High School’s teachers actively busy teaching online
Ms Marion Loudon (Drama and English) is one of many of Glenwood High School, Durban, teachers that are actively busy daily teaching our boys online. Zoom classes have become the […]
-
Hoërskool Monument “Hekkie-stap”
Tradisies vorm ‘n groot deel van Monnas se uniekheid uit en dit is iets waarop ons baie trots is! Een sò tradisie is die “Hekkie-stap” waar Graad 8 – leerders […]
-
Hoërskool Adamantia leerders skitter in Karate
Aiden Visagie, Darius Johnson en CJ Jacoby Drie van Hoërskool Adamantia in Kimberley se karatekas, Aiden Visagie, Darius Johnson en CJ Jacoby het Saterdag, 9 Mei, aan die Zanshin E-toernooi […]













