
-
Laerskool Thabazimbi Gr 7’s terug by skool
Die Gr 7 leerders van Laerskool Thabazimbi het gister, 8 Junie, teruggekeer na die skool. Die groep, sowel as die klasse, is in 2 verdeel. Baie dankie aan ons Gr […]
-
Hoërskool Pietersburg: Top akademiese presteerders vir kwartaal 1 – Gr 9 leerders
Na afloop van die eerste kwartaal het die volgende Gr.9-Leerders die Top20 Ranglys gehaal: Die Top20: 20. Larashé Pretorius – 87.55% 20. Lejané du Toit – 87.55% 19. Carmen Braack […]
-
Hoërskool Pietersburg: Top akademiese presteerders vir kwartaal 1 – Gr 8 leerders
Na afloop van die eerste kwartaal het die volgende Gr.8-Leerders die Top20 Ranglys gehaal: Die Top20: 20. Minette Burger – 84% 19. Henko du Toit – 84.11% 18. Eleen Furstenberg […]
-
Paul Roos Gimnasium: Oppie Tong Af van ’n afstand
V.l.n.r: Jack Vlismas en Jo van Rooyen Op 9 Mei het vyf Paul Roos leerders aan die eerste aanlyn Oppie Tong Af Redenaarskompetisie deelgeneem. Jack Vlismas en Niel Smit het […]
-
HOËRSKOOL ERMELO VERWELKOM GR 12’S TERUG
Welkom terug aan elke graad 12-leerder. Mag die uitdaging wat op julle wag vir elkeen net seën inhou! Welcome back to all the grade 12 learners. May the challenge that […]
-
Primêre Skool President Brand se Graad 7’s keer terug na die skool
Die Vlammies by PBS, Bloemfontein, het gister met klasse begin na die Covid-19 pandemie. Al die leerders was baie opgewonde en kon nie wag om te begin leer. Die Vlammies […]
-
Hoërskool Nelspruit se ouers hou hul eerste aanlyn vergadering
Hoërskool Nelspruit se graad 12-ouers het vir die eerste keer in die skool se geskiedenis ‘n ouervergardering aanlyn bygewoon. Op Maandag 8 Junie het NHS gebruik gemaak van die Zoom-toepassing […]
-
Hoërskool Aliwal-Noord stel nuwe Studente-onderwyser bekend
“Indien u gewonder het wie hierdie aandoenlike jong lat is wat op ANHS se sosiale media pronk, dit is ons eie Pieter van Schalkwyk! Pieter is afkomstig van Queenstown waar […]
-
PRIMÊRE MEISIESKOOL ORANJE: GR 7’S TERUG IN KOSHUIS
Primêre Meisieskool Oranje se Graad 7’s se eerste aand terug in Le Rouxhuis en die gr.7’s hou partytjie! Dankie aan tannie Inez, Joni se ma, wat pizza’s gekoop het al […]
-
HOËR MEISIESKOOL ORANJE MATRIEKS DEEL HULLE ERVARING OP 1STE DAG NA COVID-19 PANDEMIE
Drie gr. 12’s van die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein deel hulle ervaring van die eerste skooldag ná 81 dae se afwesigheid weens die Covid19-pandemie.














You must be logged in to post a comment.