
-
St Andrew’s Preschool visited by Father Christmas
Ho ho ho! There was much excitement as the Preschool was visited by Father Christmas and the angel Gabriella on Monday. Each child had a chance to meet Santa. “We […]
-
Union High School – Matrics’ final Stretch
With the end in sight as the Matric Class of 2020 enters the final stretch of the National Senior Certificate exams, Union High School encourage all Grade 12s to double […]
-
Laerskool Menlopark Hoofleiers groet namens Gr 7 klas
Menlo gee graag aan ons hoofleiers van 2020 die kans om Menlo te groet namens die graad 7 klas. Ininke Human groet vandag. Liewe Parkies Dalk was hierdie jaar nie […]
-
Hoërskool Punt leerders skitter by Snr Afrikaans Eerste Addisionele Taal-Olimpiade
Shanté Greyling en Handri Viljoen van Hoërskool Punt in Mosselbaai het aan die Senior Afrikaans Eerste Addisionele Taal-Olimpiade van 2020 deelgeneem. Beide die leerders behaal ‘n onderskeiding. Die uitslae was […]
-
Hoërskool Strand leerder neem deel aan Swemkampioenskap
Martin Theron, gr.10-leerder by Hoërskool Strand, het gekwalifiseer om vanaf 15-18 Desember aan die senior Wes-Kaap Swemkampioenskap in Malmesbury deel te neem. Dit is ‘n baie mooi prestasie, aangesien die […]
-
Tygerberg High School learner obtained 100% Mathematics average
Tygerberg High School is proud to announce that Amy Malgas (Gr. 10 E1) has obtained a 100% Mathematics average before the end of year exams! Well done, Amy! #TiereTrots
-
Laerskool Menlopark se Ryan Hill groet namens Gr 7’s
Laerskool Menlopark gee graag aan hul hoofleiers van 2020 die kans om Menlo te groet namens die graad 7 klas. Vandag groet Ryan Hill. “Liewe Onderwysers en Parkies Binnekort stap […]
-
Hoërskool Solomon Senekal leerder gekies vir “Speeltoneel Mentor My”
Hoërskool Solomon is baie trots op Amy Richter (gr.9) en mnr. Hendri Schutte wat gekies is vir ABS-produksies se “Speeltoneel Mentor My” onder leiding van Desiré Gardener, ‘n bekende televisiepersoonlikheid […]
-
CAMPS BAY STUDENT WINS SECOND PRIZE IN ‘BEELD KREATIEWE-SKRYFKOMPETISIE 2020’
Camps Bay High School recognised as one of the Top 10 Afrikaans First Additional Language Schools in the country. One of Francois Kemp’s (a Matric student at Camps Bay High […]
-
Hoërskool Reitz verkies Gr 12 se 2021 VRL
Baie geluk aan die leerders wat gekies as Graad 12 2021 se VRL vir Hoërskool Reitz: Henco Swanepoel (voorsitter), Carlize de Bruyn (voorsitter), Dewald Groenewald (onder-voorsitter), Anica Wapenaar (onder-voorsitter), Chris […]














You must be logged in to post a comment.