Hoër Jongenskool Paarl rugbyspanne het die afgelope naweek met Rondebosch Boys’ High School se spanne kragte gemeet. Die wedstryde het op Rondebosch se velde plaasgevind.

Die uitslae was as volg:

0/14 A 12-12

0/15 A 22-26 (HJS verloor)

0/16 A 13-3 (HJS wen)

Eerstespan: HJS wen 30 -20

HJS: Drieê vir HJS is gedruk deur Juan Smit, Abu Ndabambi, Juan Smal en Ethan Isaacs.

Doelskoppe : FC Fourie 2

Strafskoppr : FC Fourie 2

Rondebosch: Drieê gedruk deur Jamie Ricketts )2) en Carlos da Costa (1)

Doelskoppe : Jacques Jooste 1

Strafskoppe : Jacques Jooste 1

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article