
-
Hoërskool Sentraal Dux leerder 2020
Baie geluk aan Olivia van Wyk wat as Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se duxleerder vir 2020 aangewys is. #tralietrots #werkenwen
-
Hoërskool Waterkloof bied O.12 Rugbykamp aan
Hoërskool Waterkloof het vir die eerste keer in die geskiedenis ‘n o. 12-rugbykamp in samewerking met Rhino Rugby South Africa aangebied. 32 Seuns van regoor Gauteng is uitgenooi om aan […]
-
Laerskool AG Visser maak 2021 Leiers bekend
Baie geluk aan die nuut-verkose 2021 leiers van Laerskool AG Visser van Heidelberg. Die hoofleiers is Engela Jordaan (onderhoofmeisie), Klariez Kitching (onderhoofmeisie), Lindsey Barrett (hoofmeisie), JP Delport (onderhoofseun), Janco de […]
-
EHS-Spoiings: sukses-publikasie, enig in sy soort
Foto bo: Meneer Harry Labuschagne en Zara Büchling met die bundel Ten spyte van ‘n chaotiese Covid-jaar, spog die Erries weereens met die jaarlikse Spoiings. Alhoewel dit lyk of die kreatiewe-skryfwerk-bundel […]
-
2021 Wink vir die Nellies
Met 2020 wat einde se kant toe staan, is die Nellies entoesiasties besig om reg te maak vir 2021. Die Bestuurskomitee (BK) is volstoom aan die werk aan hul voorstellingsvideo […]
-
Laerskool Menlopark hou prettige Graad 7 afskeid
Laerskool Menlopark het ‘n baie prettige graad 7 afskeid gereël. Die foto’s doen die praatwerk! Foto’s verskaf
-
Kyle Burns – ‘n oud-Arend op wie Hoërskool Strand baie trots kan wees
Kyle Burns, lid van die Gordonsbaai NSRI en 2018 Hoërskool Strand matriekulant, laat weereens sy alma mater baie trots voel. Vroeër die jaar is daar in die koerant berig van […]
-
Hoërskool Langenhoven leerder ontvang sang-toekenning
Esmé de Wet, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het die Nellie du Toit Merietetoekenning vir Unisa graad 5 sang, verwerf. Slegs die leerder met die hoogste punt […]
-
Hoërskool Adamantia leerder ontvang Springboktoekenning in Landsdiens
Marizán Steyn, graad 12-leerder, het vanjaar die Springboktoekenning in Landsdiens ontvang. Dit is die hoogste toekenning vir leerders in Landsdiens op skoolvlak. Marizán het in 2016 met Landsdiens begin. Sy […]














You must be logged in to post a comment.