Al die tennisspelers van Alies

Alies se eerstespan is honger vir tennis!

Na meer as ‘n jaar van geen tennis het ANHS hierdie week weer vir die eerste keer die tennisbaan aangedurf. 

Hul teenstanders was Hoërskool Fichardtpark. Van die begin af kon gesien word dat die spelers honger is vir tennis. 

Alies se 1ste tennisspan het oortuigend gewen met 17-1.

Knapgedaan, Alies! 

Alies se eerste span

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article