Foto bo: Die groep EHS-dogters wat die kliniek bygewoon het

Op Woensdag 5 Mei, het die doele van Hoërskool Ermelo se netbaldogters se onderskeie netbalspanne ‘n Shooters Clinic by Tuks Netbal bygewoon.

Individuele aandag is aan elke doel gegee, waar dié onder andere ook die geleentheid gekry het om deur gevorderde video-analise hul tegniek te verfyn.

Dit was ‘n suksesvolle en insiggewende geleentheid.

Die Erries sien uit om die sukses van hierdie kliniek op die baan dop te hou.

Tharina Viljoen (links) en Deléne Arno;di (regs) in aksie tydens die kliniek saam met ‘n TUKS-afrigter wat hul toueys maak

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article