
-
Curro learner chosen as a Miss Teen United Nations South Africa finalist
Curro Academy Soshanguve is proud to announce that grade 11 learner, Bonolo Lelaka (16), was recently chosen to participate in this year’s Miss Teen United Nations South Africa pageant. The […]
-
Hoër Meisieskool Oranje atlete skitter in Egipte
Die 15-jarige Danielle Joubert van Hoër Meisieskool Oranje het Saterdag tweede geëindig by Laser Run se Wêreldkampioenskappe in Egipte verower. Sy het dit vandag (Maandag) opgevolg met nog ’n silwermedalje […]
-
Laerskool Stulting leerders besoek ‘n plaas
Gr. 2-Gogga-klassie met hul pragtige hoenders! As deel van die tema “Plaasdiere” het laerskool Stulting se Gr. 2-maats oulike hennetjies gemaak wat snoesig op ‘n nes sit en broei met […]
-
Laerskool Stulting leerder presteer in Ballet
Amé Spangenberg en Lilly Mountfort saam met hul afrigter Twee van laerskool Stulting, Humansdorp, se leerders, Amé Spangenberg en Lilly Mountfort, het onlangs aan die Friendly City Dance Festival in […]
-
Hoërskool Punt se Heart 2 Hand projek
Hoërskool Punt se gr 11 Sosiale komitee (en Me. Visagie) het op 10 en 11 Junie 2021 met groot ywer weggespring om klere in te samel vir die Heart 2 […]
-
Lowveld High School Rugby news
Photo LTR: Siyabonga Mahlangu, Khamogelo Letsholo, Njabulo Zulu Lowveld High School has some exciting rugby news. Siyabonga Mahlangu has made the Mpumalanga u18 Academy Rugby team. He plays wing and […]
-
Lowveld High School learners performed at Debating
Lowveld High School was invited to a debating competition on the 4th of June by the Mpumalanga Department of Community Safety, Security and Liaison. The school would like to congratulate […]
-
Hoërskool Sentraal Liefdadigheidsprojek
Ná Hoërskool Sentraal se Verenigde Raad van Leerders se suksesvolle ‘harte wat omgee’-projek fondsinsameling het mnre. Nico J van Rensburg en Johan Coertzen se dag aangebreek. Hulle was bereid om […]
-
Hoërskool Sentraal Top 10 kwartaal 1
Graad 12 Baie geluk aan die volgende gr. 12-leerders wat die top 10-akademiese presteerders van die eerste kwartaal is. 1. Corlie Hertzog, 2. Maryke du Pisanie, 3. Petro-Mari van Pletzen, […]
-













