
-
Hoërskool Salomon Senekal landboubestuurpraktyk eerders maak biltong, droëwors en “chilli bites.”
Villies se graad 12- landboubestuurpraktyk leerders het gister hul verwerking- en preserveringsvaardighede tydens ‘n praktiese assessering ten toon gestel met die maak van heerlike biltong, droëwors en “chilli bites.” Dankie […]
-
Hoërskool Fichardtpark personeel dankbaar vir entstof
Fichies personeel was gister bevoorreg en dankbaar om die entstof teen Covid-19 te kon ontvang. Foto’s verskaf
-
Kalahari High School Cricket
Kalahari High School feel privileged to be able to look back at a few months of competitive cricket. During the months of March, April and May the Kalahari cricket boys […]
-
Hoërskool Sentraal en Jim Fouché hou ‘n Inter vir Spel
Hoërskool Sentraal en Hoërskool Jim Fouché het ‘n inter op 17 Junie gehou om te kyk wie kan die beste spel. Hier is die resultate: Juniors: Thomas Rossouw (Sentraal, wenner),Tsimo […]
-
Grey Kollege Atleet skitter in Fietsry
Jean-Jacques Holtzhausen, fietsryer en atleet, Gr10, van Grey Kollege het uitstekend presteer tydens dié sportbyeenkomste. Hy verwerf ‘n eerste plek tydens die Vrystaat padfietskampioenskappe wat onlangs in Bloemfontein gehou is, […]
-
Camps Bay High dancers featured in Artscape Show
18 Camps Bay High School dancers, from Grades 8 to 12 performed in the Borne Frees – Sacred Hearts over the weekend, The last performance of the show is scheduled […]
-
The new Curro Durbanville High School campus is moving along swiftly
Curro Durbanville, a school managed by JSE-listed independent education provider Curro Holdings, is proud to announce that construction of its new contemporary high school campus is moving along swiftly. The new […]
-
Hoërskool Outeniqua leerders presteer in ATKV Suid-Kaap Debatkompetisie
Foto bo: Vlnr: Yvonne de Villiers, Hannes de Lange en Annemy van Rooyen Die Kwaggas van George se Ella Rossouw, Alex König, Toiné van Heerden, Yvonne de Villiers, Hannes de […]
-
St Andrew’s School say farewell to their Chaplain, Father Deon Lombard
The time has come to say farewell to St Andrew’s School from Bloemfontein, Chaplain, Father Deon Lombard. Father Deon arrived in 2011 and very quickly became an integral part of […]
-
Hoërskool Fichardtpark Doppie-projek vir die Sweatheart Foundation
Hoërskool Fichardtpark bedank elkeen vir die bydrae van ‘n verskeidenheid projekte. Eerstens die doppies vir die Doppie-projek vir die Sweatheart Foundation om te help vir ‘n rolstoel skenking vir iemand. […]













